Eleven Experience FC van Roodewal in Worcester het die afgelope Sondag (20 Oktober) koning gekraai toe hulle die Breedevallei- plaaslike sokkervereniging se Promosieliga-uitkloptoernooi vir 2024 gewen het. Die klub het Sandhills X1 Attackers in die halfeindronde met 4-3 geklop en View of Hope in die eindronde met 4-2.


Roodewal-span wen plaaslike sokkertoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article