AGS Roodewal Kinderdiens het sy Kinderbeskermingsweek afgesluit. Hierdie is ’n belangrike geleentheid wat toegewy is aan die bewusmaking en bevordering van die veiligheid en welstand van kinders in sy sorg. Van links is Claudine de la Bat, Portia Koopman, Anna Ontong, Nathalie Gertse, Lettie Jonker en Muriel Opperman.


Roodewal sien om na sy kinders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article