Inwoners by die Awendrus-tehuis vir bejaardes in Worcester se harte het die afgelope Vrydag op Lentedag (1 September) van vreugde oorgeloop toe prefekte van Roodewal Primêre Skool ’n welwillendheidsbesoek aan hulle gebring het. Tydens die besoek het dié leerders vir die senior burgers – as ’n blyk van waardering – gesing, geselsies met hulle aangeknoop en geskenkies aan hulle oorhandig. Foto: Enrico Claassen


Roodewal Primêr skep lentevreugde by Awendrus

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article