’n Aantal van Roodewal Primêre Skool se leerders het ’n opvoedkundige leierskapskamp bygewoon, wat deur die organisasie sonder winsbejag, Youth on the move, in Boontjiesrivier buite Wolseley aangebied is. Op die foto pronk die leerders met hul sertifikate van voltooiing.


Roodewal-leerders leer oor leierskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article