In die berig “Riverview-held ter ruste gelê” (Standard 6 April) is berig Otniel Fredericks (58), wat op 26 Maart oorlede is en op 1 April ter ruste gelê is, was deel van die Riverview-gemeenskap.

Dit is verkeerd. Hy was deel van die Roodewal-gemeenskap. Fredericks was ook betrokke by Roodewal Primêre Skool en nie Riverview Primêre Skool soos berig is nie.

Standard vra verskoning vir dié fout, en het verlede Donderdag ’n opgedateerde weergawe op ons webblad op Netwerk24 gelaai.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article