Standard het berig oor Pieter en Elzabé Reichert wat Worcester ná meer as 50 jaar verlaat vir hul aftrede in Agulhas, maar wil egter ’n regstelling plaas.
Die egpaar verhuis na Agulhas einde Augustus, en nie einde Julie, soos in die berig geskryf is nie.
Die Dowe orkes het ook in 1985 op die televisie verskyn, en nie in 1958 nie.
Die Standard vra om verskoning vir hierdie foute.


