Standard het in verlede week (Donderdag 1 Junie) se uitgawe geskryf Michelle Fredericks word van 1 Julie as De Kruine Sekondêre Skool se permanente hoof aangestel. Dit is egter nie korrek nie. Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het bevestig ’n permanente hoof gaan wel aangestel word, maar dit is nie Fredericks nie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article