Standard het verlede week verkeerdelik ’n foto van Worcester Perseverance-rugbyklub by ’n berig oor Young Hamiltons geplaas, (“Hammies het baie skop dié seisoen”, 24 Februarie). Standard vra om verskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het. Die berig oor Hammies moes sonder ’n foto geplaas gewees het, en die foto van Worcester Perseverance moes apart daarvan geplaas gewees het.

Ons stel dit graag hiernaas reg.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article