Leerders van HTS Drostdy het vanjaar baie goed in die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie presteer. Altesaam 12 leerders het na die Wes-Kaapse eindronde deurgedring. Agter van links is Hermanus Steyn, Mariné Brink, Sujana Brink, Maretha Geldenhuys, Mia Ramsauer en Christi Marais. Voor is Micke Marx, Carla Botha, Mieke Kruger, Elizé Lottering en Bilqees Laatoe. Cameron Mostert was afwesig toe die foto geneem is.


Redenaars blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article