Leerders van Rawsonville Primêr het vanjaar by die nasionale kompetisie vir drama en visuele kunste, wat deur die departement van waterwese en sanitasie in Johannesburg aangebied is, uitgeblink. Bo is Ivanecia Arendse, Lynn Meyers (onderwyser) en Petro Pietersen wat die prys namens die span by die adjunkminister van waterwese en sanitasie, David Mahlobo, ontvang het. Elvino Abrahams was ook lid van die span.Foto:


Rawsonville Primêr wen groot in Johannesburg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article