Christiaan Jacobs, ’n gr. 6-leerder aan Worcester Noord Primêre Skool, het Dinsdag 10 September vier trofeë by die prysuitdeling van die Tygerberg-eisteddfod gekry. Hy het sy trofee in die kategorieë beste gr. 6-monoloog, beste gr. 6-seunsgedig en prosa ontvang. Hy is ook gekies om sy monoloog by die spoggeleentheid op te voer.Foto:

Pronk by eisteddfod

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article