Die Progressives kerrim-bordspeletjieklub van Worcester het op 16 Julie die Kings van Kuilsrivier, Kaapstad met 240 teenoor 160 punte in ’n informele kerrimwedstryd gewen in Belhar, Kaapstad. Op die foto verskyn die lede van die Progressives-klub met hul trofee.

Credit: SYSTEM

Progressives wen kerrim-wedstryd

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article