Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het Dinsdag in Worcester deurgebring. Winde het by verskeie plekke besoek afgelê, insluitend die Worcester-hospitaal en ander staatsinstansies, kantore en projekte wat tans aan die gang is. Hier gesels die premier met Jaco Steyn, direkteur van siviele dienste by die verkeersirkel by Louis Langestraat wat tans in aanbou is. Foto: Breedevallei-munisipaliteit Facebook-blad


Premier Winde besoek Worcester

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article