Henry van Rhyn (links) en Anthony Jacobs gaan die tweejaarlikse lekepredikerkonvensie in Chicago, Amerika, wat later vanjaar plaasvind, bywoon. Hulle verteenwoordig die Boland-subdistrik, wat deel van dié internasionale konferensieis is. Van Rhyn is die president van die subdistrik genaamd die Boland- jaarlikse konferensie-lekepredikerorganisasie, en Anthony is ’n offisier. Die konferensie is ’n wêreldwye byeenkoms waar al die Afrika-Metodiste-episkopaal-kerke (AME) byeenkom om die woord van God onder mekaar te bespreek. Van Rhyn is ’n lidmaat van die Bethesda-AME-kerk in Esselenpark in Worcester en Jacobs is van die Calvary AME in Hexpark, ook in Worcester.

Credit: SYSTEM

Predikers op pad na internasionale konvensie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article