Wian Plaatjies, ’n leerder aan Worcester-Noord Primêre Skool, is gekies om Boland in die o.13-gholfspan te verteenwoordig by die Nomads Suid- Afrikaanse kampioenskap van 5 tot 7 Oktober by die Maccauvlei-gholfklub.


Plaatjies dalk nuwe Player

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article