Die Lig en Lewe-rolbalspan het as die wenners van die eindstryd van die rolbalsakeliga, wat op 16 November by die Worcester-rolbalklub gespeel is, weggestap. Altesaam 28 spanne het vanjaar aan die liga deelgeneem. Van links is Chrisme Visagie (dokter by die Lig en Lewe- mediese sentrum), Mariane van der Merwe (suster by die mediese sentrum), Hein Lourens (president van die Worcester-rolbalklub), Megan Whiteman (Lig en Lewe- mediese sentrum), Anri Truter (Lig en Lewe- mediese sentrum) en Aretha Whiteman (Lig en Lewe-rolbalspanbestuurder).


Plaaslike rolbalspan stap weg as wenners

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article