Die Pionierskool in Worcester het onlangs sy hoofleiers vir 2023 bekendgestel. Jeanne-Chayil Arendse (links) is die onderhoofleier, en Roshaan Jacobs is as die hoofleier aangewys.


Pionierskool verwelkom hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article