Pionierskool se afdeling vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes het op 17 Mei ’n uitstappie na die Karoo-tuin in Worcester geniet. Die leerders het die berg geklim en ’n heerlike piekniek op die gras gehou.

Credit: SYSTEM

Pionierskool se leerders geniet uitstappie in tuine

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article