Vyf van Pionierskool se leerders het aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskapsbyeenkoms deelgeneem. Agter is Uzair Ismail en Allanzo Mapoe. Voor is Roberto Harmse, Jeanne-Chayil Arendse en Maurion Cooper. Dié atlete het Pionierskool se naam hoog gehou deur tussen hulle verskeie medaljes in die 100 m- en 200 m-naellope huis toe te bring.

Credit: SYSTEM

Pionierskool-leerders wys hoe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article