Drie perderuiters van Worcester Gimnasium is onlangs in die Sanesa- Wes-Kaapspan opgeneem. Hulle gaan die Wes-Kaap aan die einde van September by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap verteenwoordig. Van links is Hermien Hugo, Kayla Visser en Jannien Neethling. Foto:


Perderuiters in Wes-Kaapspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article