Worcester Gimnasium se jaarlikse pa-en-seun-aand, aangebied deur die hoofseun, Kyle Duvenhage (naasregs), en sy ouers, Pierre en Ilze, was ’n groot sukses. Die gasspreker, Ivor Swartz (regs) van Youth the Future, het die gaste geïnspireer met sy uitstekende praatjie en die gaskunstenaar, Heinz Winckler (links), het almal met sy puik optrede vermaak.Foto:


Pa-en-seun-aand ’n sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article