Die Worcester-seniorklub herdenk hierdie jaar sy 10de bestaansjaar. Een van die maniere waarop die lede dit vier, was om aan die Kaapse Wynland-munisipaliteit se jaarlikse Golden Games, wat onlangs in Worcester op Bolandpark gehou is, deel te neem. Bo pronk die lede met hul onderskeie medaljes wat hulle op die dag in die verskeie afdelings gewen het. Foto:

Credit: SYSTEM

Oues van dae nog lank nie kortasem nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article