Drie leerders van Hexpark Primêr het onlangs deelgeneem aan ’n opstel-kompetisie wat deur JSETS-stokvel by die skool geborg is. Van links staan Patrick Rhode saam met die gr. 6-leerder Preslon Ambraal (3de), die graad 7-leerder Imelda Booisens (2de), die graad 7-leerder Deoniecia Lakay (1ste), Mabel Scheepers en Angelo Michaels. Foto:


Opstelkompetisie se wenners gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article