Ejay Brown, ’n gr. 7-leerder aan Victoria Park Primêre Skool, het Saterdag (11 Maart) ’n derde plek in die o.13-hoogspringitem by die Wes-Kaapse atletiekbyeenkoms in die Paarl behaal. Brown gaan aanstaande week aan die Suid-Afrikaanse atletiekbyeenkoms in Pietermaritzburg van 19 tot 21 Maart deelneem.


Op pad na SA’s

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article