H. Venter Primêr het op 3 en 4 November in Bredasdorp aan die De Heide-KFC-7’s-rugbytoernooi deelgeneem en as die skildwenners uit die stryd getree. Voor van links is: Kyle Beginsel, Keith Jantjies, Marshall Junior Jacobs (k) en Zatchary Moos. Agter: Eltino Skippers, Nevandré Williams, Lee-Marko Davids, Zario September, Cohen Jansen, Jacques-Lin de Koker, Jayden Swanepoel, Joshua Swart en Hadley Hendricks (afrigter). Wat krieket betref, is Kyle Beginsel in die o.13- Kaapse Wynland-krieketspan opgeneem. Hy was een van die beste bybreekboulers by die toernooi. Foto:

Credit: SYSTEM

Op 12 jaar al skildwenners!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article