Die Laerskool Worcester-Oos se eerste en tweede tennisspanne het ’n uitstekende seisoen gehad deurdat die spanne almal hierdie seisoen onoorwonne was. Almal by Oosies is baie trots op hul tennisspelers.

Oosies-tennis bly onoorwonne

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article