Die Laerskool Worcester-Oos het sy hoofleiers van 2024 met trots aangekondig. Agter van links is die onderhoofleiers Anna Heatlie en JG Lingenfelder en voor die hoofleiers Ella Niemand en Heinie Griessel.


Oosies se hoofleiers aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article