Twee leerders aan Laerskool Worcester-Oos het oor die naweek aan die World of Motorsport (Womza) -streekstoernooi deelgeneem. Franco Truter en Marius Smit het die skool se naam met hul prestasies hooggehou. Truter het ’n eerste plek verower terwyl Smit baie teëspoed ervaar het en met ’n sesde plek tevrede moes wees. Hulle sal weer in September vanjaar op die baan te sien wees. Foto:


Oosies laat die enjins brul

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article