M-Jay van Reenen, ’n leerder aan die Laerskool Worcester-Oos, is onlangs in die o.13-Cravenweek-rugbyspan asook in die Boland-hokkie-o.13-span opgeneem.


Oos-leerder opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article