Vyf vroue uit die gemeenskap het vroeër vandeesmaand hul harte en beursies vir haweloses oopgemaak. Hulle het Sondag 3 September ’n lekker warm bord kos aan haweloses in die dorp uitgedeel. Bo staan Shirley Liebenberg (rooi hemp) saam met ’n groep by Kerkplein. Die ander vroue wat ook by hierdie inisiatief betrokke was, is Grace Juries, Imogine Abdul, Alicia Christians en Tasmin Dreyer. Foto:

Credit: SYSTEM

Oop harte, oop beursies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article