Briana George, ’n netbalspeler van Worcester-Noord Primêr, het van 13-14 Mei aan die eindronde van die Wes-Kaap-proewe in Oudtshoorn deelgeneem. Sy is gekies om lid te wees van die Wes-Kaapse o.12-netbalspan.


Ook in die span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article