Worcester Arbeids­bediening hou op 25 Oktober ’n sake-onbyt met die legendariese Springbok- en WP-rugbyspeler Dawie Snyman as gasspreker. Die ontbyt word by Karoo Proviant by die Karootuin in Worcester gehou en die koste is R150. Kaartjies kan bespreek word by Kobus van den Bergh by 082 459 6316. Enige skenkings vir hierdie geldinsameling is welkom.


Ontbyt met Dawie kom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article