HTS Drostdy se 480 kg-meisietoutrekspan het onlangs uit Nederland teruggekeer waar hulle aan die internasionale toutrekkompetisie deelgeneem het. Hulle het ’n eerste plek behaal, wat ’n baie goeie afsluiting vir ’n uitstekende seisoen tot dusver was.


Ons meisies beste toutrekkers – selfs in Nederland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article