Verskeie opvoeders van die Witzenberg-streek is Vrydag 9 September na ’n werksessie by Lingomzo Primêr in Tulbagh genooi. Die sessie, wat deur SADTU geïniseer is, was om vaardighede te verskerp oor die nuwe vak “kodering en robotika” (coding and robotics) wat binnekort in skole ingestel word.Foto: Peter Luitjies


Onnies leer van robotika

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article