Die bestuurder van dié wrak het net ligte beserings opgedoen toe sy motor by die Slanghoek-kruising in Rawsonville in ’n ongeluk betrokke was. Die ongeluk het om 23:32 gebeur en net een voertuig was betrokke. Die bestuurder is op die toneel behandel en na ’n hospitaal geneem. Foto: Nico Harmse


Ongeluk by die Slanghoek-kruising

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article