Die inhuldigingsdinee van die Vryburger Omgeemense van Worcester is Saterdagaand 5 Maart by die Damas-restaurant gehou. Die nuwe bestuurslede, wat tot 2025 sal dien, is (van links) Armand Swart (skrywer), Jan de Waal (ritmeester), Corniel Blom (inkomende stuurman), Willa Nolte (stuurman), Ryno Viljoen (basuin/webmeester) en Emile Viljoen (fiskaal).Foto: Ken McIntyre


Omgee-groep hou inhuldigingsdinee

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article