Ten spyte van talle uitdagings in die landbousektor het die oestyd (oftewel parstyd, soos ook daarna verwys word) vir talle plase in die streek aangebreek. Miriam Niridzo werk by Consortium Fruit op die Groenvlei-plaas net buite Rawsonville.Foto: JP Myburg


Oestyd in die Boland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article