Nuwe Hoop Sentrum vir gehoorgestremdes het aan die begin van Februarie sy 89ste bestaansjaar gevier. Die skool se kleure-atletiek het op dieselfde dag (1 Februarie) plaasgevind en die dag is gekenmerk deur vreugde, pret en goeie humor. Die skool bedank almal wat die dag moontlik gemaak het.Foto:


Nuwe Hoop hou atletiek op 89ste verjaardag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article