Elké Manuel van Tulbagh neem die leisels oor as skoolhoof by Edu Care Tulbagh. Manuel het ’n besondere passie vir kinders. Sy is ’n voorstander van vroeë ontwikkeling en om die basiese vaardighede vroeg vas te lê. Foto:


Nuwe hoof gereed vir taak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article