Ses leerders van Worcester-Noord Primêre Skool is gekies om die Kaapse Wynland by die Wes-Kaapse skaakkampioenskap in Mosselbaai te verteenwoordig. Agter van links is Linli van der Westhuizen (o.11), Carli Coetzee (o.11) en Lizel Folscher (o.11). Voor staan Elzaan Kloppers (o.11), Sean Coetzee (o.7), en Nehe-Mia Smith (o.11). Carli en Sean is broer en suster.


Noordjies speel skaak in Mosselbaai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article