Worcester-Noord Primêre Skool is trots op Handré Smit en Roelof le Roux wat in die Wes-Kaapse skoleatletiekspan opgeneem is. Dié twee atlete gaan van Donderdag 14 tot Vrydag 15 Maart aan die SA kampioenskap in Gauteng deelneem.Foto:


Noordjies haal Wes-Kaap-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article