Deacon Willemse, Dawid Kamfer en Juhann Snyman van die Laerskool Worcester-Noord is in die o.12 Noord-Boland-rugbyspan opgeneem. Deacon is ook in die o.12A-Boland-rugbyspan opgeneem..


Noord-leerders speel vir Noord-Boland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article