Nina van Zyl, ’n lid van die Dance Domain-dansskool in Worcester en leerder aan Hexrivier Opvoedkundige Sentrum, het aan die Winelands Grand Slam-baldanskompetisie deelgeneem. Klubs van Blaauwberg, Kenilworth, Stellenbosch en Paarl het ook deelgeneem. Nina was eerste in die o.9-afdeling vir beginners. Foto:


Nina wen goud vir beginners

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article