Anke Stofberg en Auren Rosenkrants van Worcester Primêre Skool het die afgelope skoolvakansie aan die All Ages-netbaltoernooi in Boksburg deelgeneem. Anke se span het op nasionale vlak algeheel negende geëindig en Auren se span was algeheel vierde in die nasionale kampioenskap.Foto:


Netbalspelers mik hoog, sekuur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article