Albert en Jaco Nel, leerders aan Worcester Primêre Skool, het 16 Februarie aan die Wilson-tennistoernooi deelgeneem. Albert is aangewys as die platinumwenner vir seuns o.11 en Jaco het ’n goue medalje vir seuns o.13 gewen.Foto:


Nelle wys slag op tennisbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article