Vier van Worcester-Noord se skaakspelers het die afgelope naweek die skoleafdeling by die Wes-Kaapse Rural Cup-kompetisie verteenwoordig. Tatiana Walters (agter), Elzaan Klopper (links), Luhann van Tonder en Lienka Viljoen het elk ’n tweede plek in hul onderskeie afdelings behaal en ’n silwermedalje ontvang. Hul span, die Kaapse Wynland-span, is as algehele wenner van die kompetisie aangewys.


(Naas)beste in die weste

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article