Erin Nel van die Laerskool Waveren het tydens Tulbagh se jaarlikse landbouskou ’n derde plek in die skou se kunskompetisie behaal. Die tema van die kompetisie was “ ’n Dag op die plaas.” By Erin en sy kunswerk is sy onderwyser, Heleen Maas.Foto: Peter Luitjies


’n Kunstige dag op die plaas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article