Die Worcester-boorling Christie Grobbelaar, wat lid was van die Blitsbokke-span wat by die onlangse Olimpiese Spele in Parys brons verwerf het, het die jong rugbyspelers van die Laerskool Worcester-Oos verlede week kom inspireer en sommer heelwat handtekeninge uitgedeel. Die leerders het ook die geleentheid gehad om sy pragtige bronsmedalje te bewonder. Oosies het hul dank uitgespreek vir Christie se besoek en is geëerd en bevoorreg om hul nederige en talentvolle ambassadeur in sy Olimpiese Spele-sweetpak te sien.Foto:


’n Besoek al die pad van die Spele

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article