Die Hoërskool Breërivier het verlede week sy praggeleentheid om Mnr. en Mej. Breërivier aan te wys, by die skool gehou. Die eerste prins en prinses is Jeatan Stevens en Janiouse Wildeman. Mnr. Hoërskool Breërivier 2024 is Waylon Windvogel en Mej. Hoërskool Breërivier is Reneska Klink. Die tweede prinses is Vireetha Boer en die tweede prins, ook gekroon as Mnr. Persoonlikheid, is Cheswill Louw. Mej. Persoonlikheid is Keira Leslie. Foto: Craig V Photography


Mooistes by die Hoërskool Breërivier gekroon

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article