Die Hoërskool Montana se meisies-toutrekspan het aan die Junior Suid-Afrikaanse Toutrekkampioenskap in Swellendam deelgeneem en goed gevaar. Die 520 kg-meisies het vyfde plek behaal en die 480 kg-meisies vierde plek. Bo is die 520 kg-meisies. Van links is Rossouw du Toit (afrigter), Alexis Davids (graad 11), Leanie Steenkamp (graad 11), Anjé Gelderblom (graad 11), Linka-Lee de Jager (graad 8), Juannika van Vuuren (graad 12), Miley Geyser (graad 11), Catelinn Cupido (graad 10), Jessica Jansen van Vuuren (graad 12) en Randall Hearne (hulpafrigter).


Monties vaar goed by toutrek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article